

Baie dankie aan Dewald Gouws wat op 23 Maart 2026 by die Volle Evangelie Kerk Makarios Gemeente in Polokwane kom optree het. Die Here het vir Dewald Geseên met ‘n wonderlike stem en sang talent. Dankie Dewald Gouws dat jy jou God Gegewe Talent met ons kom deel het in ‘n aand vol Praise & Worship. Alle eer aan God die Vader vir ‘n wonderlike aand!

