Volle Evangelie Kerk Makarios Gemeente het ‘n Voorbidders Groep:

Wanneer twee of meer mense in gebed tree, word hulle verenig in die belofte van God se teenwoordigheid. Hierdie beginsel is gewortel in Matteus 18:20, waar Jesus sê: “Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.”

Indien u Gebed nodig het, of weet van iemand vir wie ons in Gebed kan tree, kontak asseblief Pastoor Pieter Engelbrecht: 082 336 6224 of Cornel Lamprecht by: 073 957 0639

Translate »