
VISIE:
Dissipelmaking: Om dissipels van Jesus Christus te maak en die Goeie Nuus na alle nasies uit te dra.
Gemeenskapsbou: Om ‘n eenheidsgemeenskap van gelowiges te wees wat God, mekaar en die gemeenskap in liefde dien.
Geestelike Groei: Om individue te begelei om hul volle potensiaal in Christus Jesus te bereik.

MISSIE:
Evangelisasie: Om die Woord aktief uit te dra en mense tot bekering te lei.
Onderrig en Toerusting: Om lidmate deur Bybelonderrig toe te rus vir dienswerk.
Liefde en Diens: Om God te verheerlik deur opregte aanbidding en praktiese uitreike na die nooddruftiges.
